Kom ons kuier
Kom ons kuier
Quinten Pendle
Skets met Klank (I)
8 minutes Posted Dec 18, 2024 at 11:00 am.
0:00
8:32
Download MP3
Show notes

Van tyd tot tyd probeer ek om met klanke en note te skilder, want ek glo dat 'n mens deur middel van klank, en 'n bietjie verbeelding aan die kant van die luisteraar , die mooiste "prente" kan skilder. Hierdie is die eerste van 'n paar "klanksketse" wat ek gemaak het, en, as jy daarvan hou, sal ek met verloop van tyd meer van hierdie "sketse" deel. Ek plaas gereeld uittreksels uit van my ander musiek op my WhatsApp-groep, jy is welkom om daar aan te sluit deur op die volgende skakel te kliek: https://chat.whatsapp.com/IFSJSUuv5iA7ELIYPapXtA


#Afrikaans #Musiek #KomOnsKuier #InstrumentalMusic #PaintingWithNotes #SoundSketch #Music