
In hierdie reeks met die titel, Jy is n skepper, gaan jy hoofsaaklik 3 waarhede leer:
Eerstens gaan jy leer wat dit beteken om in God se beeld geskape te wees.
Tweedens gaan ek jou wys dat jy meer beheer oor jou toekoms het as wat jy besef, juis omdat God jou in Sy beeld geskape het en,
Laastens, dat as jy die beginsels wat God in die Bybel gegee het om te kan skep volg, jy vir jouself ‘n beter lewe kan skep - beter verhoudinge, beter gesondheid, beter finansies en beter werksomstandighede of winsgewende besigheid.
Apr 4, 2020
15 min
