
Openbaring 8 en 9 laat COVID-19 soos 'n vulletjie lyk. Sewe oordeelsbakke word op die aarde gegooi, maar binne hierdie twee verskriklike hoofstukke, skitter die Here se troos en genade vir Sy kinders.
Jun 29, 2020
4 min

Kan iemand wat nie musiek maak, 'n musikant genoem word? Kan iemand wat nie groen vingers het, haarself 'n tuinier noem? Kan iemand wat nie lief is vir swem, homself as 'n swemmers beskryf. Kan ek myself 'n "Christen" noem, sonder om verbonde aan Christus te lewe?
May 14, 2020
1 min

Iets se gewig, hang af van 'n planeet se gravitasie-krag. 'n Ton op aarde weeg swaarder of ligter op 'n ander planeet (en is dan nie 'n ton nie). My gravitasie bepaal hoe swaar my las weeg. Geloof kan maak dat jou las ligter weeg, omdat jy perspektief het dat God in beheer is, sorg, en met 'n perfekte plan werk.
May 7, 2020
1 min

Die Here is waardig om geloof, geprys, aanbid en ge-eer te word. ALTYD! Om vir Hom te sing, is nie afhanklik van my gemoedstemming en omstandighede nie. Ja, ingeperk en onseker, loof Sy kinders Hom steeds. Altyd! Want, Hy, is waardig.
May 6, 2020
3 min

Vandag word my siening van 'n juk uitgedaag. As Jesus in Mat 11:29 sê ek moet Sý juk op my neem, dan beleef iets binne my dit negatief. Seker omdat mens nie wil swaarkry nie. Maar 'n positiewe verrassing wag op die een wat besef wat Jesus bied.
May 5, 2020
4 min

Ek voel as Christen baie keer soos 'n volslae "loser" weens my ongehoorsaamheid. Die amazing is, dat Jesus Christus volpunte in die toets van gehoorsaamheid gekry het, en Sy punt vir my gee (Hebr. 5:7 e.v.)
May 4, 2020
5 min

In Mat 11:27 sê Jesus "...leer van My... en julle sal rus kry..." Wie soek nie altyd rus vir sy en haar gemoed nie? Veral in hierdie onsekere tye. Soos die opskrif in Mat 11 sê, gee Christus 'n uitnodiging vir ons om in Sy rus wat Hy gee te gaan. Jy bekom dit deur 'n proses, 'n pad van leer van Jesus. Want Hy ís ons Rus.
May 1, 2020
4 min

Christus maak musiek op aarde in Sy kinders se lewens. En ook deur hulle lewens. Onder die beheersing van die Heilige Gees bid ons, en lewe ons. Tot voordeel van ander. Tot eer van God.
May 1, 2020
4 min

Waaroor praat die Here vandag met my? Oor skuldbelydenis wat 'n skuiwergat word om sonde te bly doen. En wanneer ek God se gratis genade goedkoop maak.
Apr 30, 2020
4 min
