
Ep. 62 - Hoe Afrikaners organiseer in die 21ste eeu gaan ons toekoms bepaal
Ek bespreek die gedagte dat hoe Afrikaners bymekaarkom, mekaar vind, en organiseer in die 21ste eeu gaan ons toekoms bepaal, die idee van die "Afrikaner gevaar," asook die feit dat hoe ‘n volk reageer op uitdagings hom definieer.
Hierdie video is 'n verwerkte weergawe van my feesrede by die Bapsfontein Geloftefees in Garsfontein op Geloftedag 2024.
This podcast uses Podbean for stats and dynamic audio. What this means Episodes play from the podcast's own servers, unmodified. Not affiliated with Podbay.
