huiDIG
huiDIG
Huidig
Episode 22 - Digters van Dis Net Jy: Arno Welgemoed
34 minutes Posted Oct 10, 2019 at 8:00 am.
0:00
34:38
Download MP3
Show notes
HUI-DIG gesels hierdie week met die persoon agter die Dis Net Jy gedigte app, Arno Welgemoed. Op die app post digters, bekend en onbekend, gedigte soos gier gier hul beetpak. Soek 'Dis Net Jy' in jou app-store en word deel van die gesprek.

Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:

Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/