huiDIG
huiDIG
Huidig
Episode 19 - Huidig wat resenseer- Grondwater, Marlise Joubert
40 minutes Posted Sep 13, 2019 at 1:46 pm.
0:00
40:29
Download MP3
Show notes
In hierdie spesiale resensie episode gesels Brigitte en Michelle oor die 2019 Protea bundel Grondwater, deur Marlise Joubert. Die bundel gee 'n intieme blik op 'n lewe met temas wat strek van die begin tot die einde van 'n lewe en hoe dit deurlopend betreur en gevier word.