huiDIG
huiDIG
Huidig
Episode 13 - Gedigte wat blou is
27 minutes Posted Aug 1, 2019 at 1:45 pm.
0:00
27:32
Download MP3
Show notes
Welkom by HUIDIG, seisoen 2!

Ter ere van hierdie nuwe fase, gesels HUIDIG hierdie week oor hul gunsteling blou gedigte. Kikker jou blou Maandag (of watter dag van die week ookal) op met hierdie staatmaker program in 'n nuwe, blou pakkie.