Hoor hier
Hoor hier
Maroela Media
“Hoor hier” is Maroela Media se oudioreeks met 52 voorlesings van Lizz Meiring se gunstelingrubrieke. Die reeks word moontlik gemaak deur die finansiële steun van Afrikaans.com en word tegnies versorg en versprei deur Maroela Media.
‘Bon Voyage’
“Dis asof daar skielik in my lewe, en in diegene om my s'n, so baie dierbares op pad is; nie op pad na 'n aardse bestemming nie. Ons wat agterbly, kan die roetekaart nie ontsyfer nie.”
May 25, 2023
5 min
‘Robottyd’
“Deesdae is daar robotte vir alles, selfs troeteldiere.”
May 18, 2023
5 min
‘Om die weer te beheer’
"Tydens die verfilming van die rolprent ‘Kruger Miljoene’, het dit dae lank aaneen gereën. Die begroting was karig, en die geld het begin opdroog."
May 11, 2023
5 min
‘In beheer van beheer’
“Ek is 'n vrou en ek beheer die dinge wat mans te simpel is om te beheer, en ek is trots daarop. Viva ‘control freaks’!”
May 4, 2023
5 min
‘Die wapen’
Luister saam na Lizz Meiring se rubriek oor 'n tjellis in Sarajevo, die grootste stad in Bosnië en Herzegowina, wat 22 dae lank op die dorpsplein gesit en gespeel het ter herdenking aan vriende wat in 'n skietgeveg gesterf het.
Apr 27, 2023
5 min
‘Daardie liefde’
"Heimlik hoop almal op daardie liefde: Die soort liefde waar jy kan wees net wie jy is."
Apr 20, 2023
5 min
‘Die waarheid is ’n onderrok’
"Dit is een van daardie onmisbare items. Mooi, sexy, maar met genoeg onsigbare rekstof om die maag en midrif netjies plat te trek."
Apr 13, 2023
5 min
‘Jou goedjies’
"Nou het 'n vreemde ding gebeur: Ek wil nie meer so baie goed hê nie."
Apr 6, 2023
5 min
‘Pakaas’
"Lig reis is nie my sterktste punt nie, en dit is erg eufemisties gestel."
Mar 30, 2023
6 min
‘Was jy daar?’
"My Vrystaatse ouma het 'n wonderlike manier gehad om 'n skinderstorie in die kiem te smoor. Nes die nuusaandraer kwylmond en met blinkogies 'n sappige brokkie sensasie op haar voorstoep kom aflaai, het my waardige ouma dit met een kort sinnetjie platgetrap."
Mar 23, 2023
4 min
Load more