
Jong, dinge in die lewe is nie altyd wat jy dink dit is nie. Vandag hoor julle meer oor waterbeperkings, hoofligte en spoke.
Nov 2, 2018
4 min

Ek was in 'n dam. Ek moes uit. Ek wou nie. Ek het. Vind uit hoe.
Aug 18, 2018
10 min

Ek klink altyd asof my neus toe is.
Ons vakansie in Praag was koud (en warm).
Tyd om skofte te verander.
Aug 10, 2018
25 min

>
In Reeks Een deel ek (ten koste van myself) snaakse en skandalige gebeurtenisse waarvan ten minste helfte my skuld was en die ander helfte nie nie my skuld was nie.
Aug 8, 2018
12 min
