Hoop en Inspirasie
Hoop en Inspirasie
Sonia
Weeklikse Bybel geïnspireerde geselsies oor alledaagse uitdagings vir om jou hoop te gee in Jesus se krag vir jou alledaagse lewe.
E2: Die Jezebel Gees - Geestelike Oorlogvoering
Jy kon dalk al gehoor het mense praat van “Jezebel spirit” of  “the spirit of Jezebel ‘ in Engels. En ek haal graag aan vanaf die Bible Knowledge site: “Without question, the nastiest, evil, most disgusting, cunning, and seductive spirit in Satan’s hierarchy has to be what many call the Jezebel spirit.” (https://www.bible-knowledge.com/the-jezebel-spirit-and-how-it-operates/)  Jezebel is seker die gees wat die meeste verwoesting kan saai in ons lewens.#spiritualwarfare #bosegeeste #evilspirits #jezebel #jezebelspirit #geestelikeoorlog --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/sonia-forssman/message
Feb 27, 2021
21 min
E1: Jy Voer 'n Geestelike Oorlog Elke Dag!
'n Informele geselsie  oor geestelike oorlogvoering en hoe ons as gewone Christene dit daagliks beleef hier op ons aardse leef en handel. 'n Nie-teologiese, nie-akademiese bewusmaking van ons alledaagse stryd teen die bose magte in die lug, en hoe ons onsself daarop bedag kan maak en daarteen kan waak. #geestelikeoorlogvoering #bosemagte #spiritualwarfare #warfare #afrikaans #hoop #inspirasie #geloof #faith --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/sonia-forssman/message
Feb 21, 2021
16 min