
Erediens 2025-01-12 | Die vrede van God word jou deel
Jan 15, 2025
33 min

Erediens 2025-01-05 | Wees vriendelik en inskiklik
Jan 8, 2025
38 min

Erediens 2024-12-29 | Hoe bekom mens 'n voorspoedige lewe?
Jan 4, 2025
41 min

Erediens 2024-12-25 | Kersdag diens | Hoe lank nog?
Dec 27, 2024
28 min

Jesus regeer soos saad (Mark 4:1-34):
Hy ontkiem in my hart, groei vanself, begin klein en eindig groot.
Begryp ek wat dit vir my beteken?
Dec 2, 2024
33 min

Van monumente na momentum
(Eks 12:11)
Die eerste Paasfees was 'n reis van gereedheid. Jesus bring beweging, weg van statiese tempelgeloof na 'n lewende momentum.
Nov 29, 2024
16 min

"Hoe maak jy 'n preek?" Deur 'n siel wat smag na God, die Gees se vonkies ontvang, en Jesus gestalte kry โ dan kan jy nie anders as om te deel nie.
Nov 18, 2024
1 hr

Het jy sulke vriende? Vir wie is jy so 'n vriend wat ander na Jesus lei, ongeag die opoffering? (Mark 4:1-12)
Nov 11, 2024
31 min

Kyk ons verstommende Koning!
(Ps 145)
Nov 4, 2024
32 min

God is oneindig lief vir ons en sorg vir ons, reg? Hoekom is dit dan so moeilik om dit waarvoor ons lief is, aan Hom oor te gee?
Jogebed plaas haar baba in 'n mandjie in die Nyl. Wat dink sy? Miriam hou van 'n afstand af dop...Wat moet jy in 'n mandjie plaas en aan die Here oorlaat?
Oct 14, 2024
28 min
Load more
