Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Preke en ander klankopnames van die Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
1 Kor. 1:17; 4:6| Is daar nog krag in ons prediking?
(1) Daar is geen krag in die vlees en wêreldse wyshede nie, (2) maar daar is krag in ons prediking wanneer ons buig voor die gesag van die Skrif en die Evangelie proklameer!   https://youtube.com/live/nwmBq85rPHU 
Apr 8, 2024
33 min
Geselekteerde tekste| "Alle godsdienste is goed, dit maak nie saak wat jy glo nie."
(1) Waarom is daar so baie verskillende godsdienste en (2) is alle godsdienste dieselfde?   https://youtube.com/live/Mde1DysZiXA 
Apr 2, 2024
31 min
Gen. 3:21| Die Here se bekleding
https://youtube.com/live/5Bygcn3pqTM
Apr 2, 2024
30 min
Ps. 37| Die sagmoediges sal die aarde beërwe
(1) Ons stryd, (2) ons behoud en (3) ons beloning https://youtube.com/live/sjL7xKtDvcI 
Mar 25, 2024
33 min
Spr. 30:15,16| "Genoeg!"
(1) In 'n immer-onversadigbare wêreld, (2) is die Here ons "Genoeg!" https://youtube.com/live/gRjBm1uc6MY 
Mar 11, 2024
28 min
Johannes 14:65| Christus is die weg na die Vader in wie ons moet glo en vir wie ons moet werk.
(1) Christus is die enigste weg na die die waarheid en die lewe (2) daarom moet ons in Hom glo (3) en voortgaan met die verkondiging van die evangelie   https://youtube.com/live/D_OfcXE_fBY 
Mar 4, 2024
23 min
Jak. 2:5-13| Jakobus Reeks: Ontferming triomfeer oor die oordeel
(1) Daar is geen ontferming in die beoordeling van die uiterlike nie, (2) maar die Here se wet beveel ontferming en (3) ontferming sal triomfeer oor die oordeel   https://youtube.com/live/pIJR6oq5BAA 
Feb 26, 2024
27 min
Rig. 14:14 & Heb. 2:14,15| Hoe kan ek bevry word van my  vrees vir die dood?
(1) Christus het die eis wat die duiwel op ons lewens het betaal (2) en so is ons bevry van die vrees vir die oordeel wat ons dood ingehou het https://youtube.com/live/gzGyiW_swzc   
Feb 19, 2024
32 min
Psalm 36| Psalms, Boek 1- Reeks: In Sy lig sien ons lig
Hoe dit lyk wanneer ons (1) nie in die Here se lig lewe nie en (2) wél in die Here se lig lewe   https://youtube.com/live/koQsPMZ637s  
Feb 12, 2024
33 min
Jak. 2:1-4| Jakobus Reeks: Moet nie iemand na die uiterlike beoordeel nie
(1) Gelowiges moet, soos God, (2) nie onderskeid tussen mense tref op grond van die uiterlike nie, (3) want dit maak van ons regters wat nie die heerlikheid van Christus in die oog hou nie. https://youtube.com/live/yAoT0k26vaM 
Feb 5, 2024
25 min
Load more