Flieksioneel
Flieksioneel
Christa steyn
'n Tuiste vir die Afrikaanse film
flieksioneel: Bouwer en Leandie gesels oor Thys & Trix
Bouwer en Leandie du Randt Bosch gesels oor hulle heel eerste vollengte film, Thys&trix. Watter een van hulle is meer soos die karakter in regte lewe? Hoe was dit om as broer en suster teenoor mekaar te speel? Skakel in om uit te vind!
Jun 26, 2018
57 min
flieksioneel: Hanneke Schutte gesels oor Meerkat Maantuig
Hanneke Schutte gesels oor haar loopbaan,die kreatiewe proses rondom die skryf van ‘n draaiboek, haar ervaring en voorbereiding vir Meerkat Maantuig en sy gee raad aan voornemende draaiboekskrywers.
Mar 20, 2018
43 min
flieksioneel: Leon van Nierop
Leon van Nierop gesels oor sy loopbaan as filmresensent, twee van sy boeke (Wolwedans in die skemer en Ballade vir 'n enkeling) wat verfilm is, sy boek "Daar doer in die fliek" en kykNet se FliekNet Foendies.
Mar 3, 2018
50 min