Fearless & Unfiltered
Fearless & Unfiltered
Lidia Rauch
Episode 27 | Versoeningsdag 2021: Edwin Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van Heerden
1 hour 52 minutes Posted Dec 16, 2021 at 6:56 am.
0:00
1:52:42
Download MP3
Show notes

Ek voer 'n eerlike gesprek met Edwin Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van Heerden oor versoening in Suid-Afrika. 

Edwin Cleophas: Besturende direkteur van Social Justice Agency | Sosiale kohesie, geregtigheid en transformasie aktivis & fasiiteerder.

Yvette Lucas: CEO van Nahre Conulting | Geestelike berader | Geestesgesondheidsaktivis

Schalk van Heerden: Voorsitter van Betereinders | Leraar by Fontainebleau gemeente

Ons gesels oor waar ons dink ons as Suid-Afrikaners werklik staan itv versoening in 2021, oor wat ons terug hou, wat ons hoop gee en spesifiek ook die rol wat wit mense kan en moet speel in die verwesenliking van ware versoening.

Hierdie was ‘n baie betekenisvolle en nodige gesprek. Hoop jy geniet dit saam met ons!