Fearless & Unfiltered
Fearless & Unfiltered
Lidia Rauch
Episode 18 | Helené Prinsloo
1 hour 36 minutes Posted Apr 28, 2021 at 5:16 pm.
0:00
1:36:08
Download MP3
Show notes
Helené Prinsloo: Reklame koördineerder | Professionele boekwurm | Foodie | Vriendin   Lidia en Helené gesels oor bevoorregting, die kompleksiteit en die verskeie weergawes daarvan. Hulle vat ‘n deep dive in die onbekende en embrace die messiness van wat hulle dink dit beteken om goeie mense te (begin) probeer wees.    Baie van ons probleme gebeur omdat ons nie die kuns verstaan van wat dit beteken om goeie mense te wees nie.  - Helené Prinsloo