Eredienste
Eredienste
N.G.K. Silvertonkruin
Erediens | 05 Julie 2020 | Ds. Vanwyk Fischer | Josua 1:1-6; 11:16-23
48 minutes Posted Jul 5, 2020 at 3:44 pm.
0:00
48:18
Download MP3
Show notes

Baie welkom by ons erediens. Mag die genade van die Here by jou wees tydens die erediens.

Ons offergawes gaan vanoggend aan die Bybelgenootskap. Bydrae kan gemaak word deur middel van EFT oorbetaling of met die Zapper-toep. Al hierdie inligting is op ons webtuiste beskikbaar.

https://silvertonkruins.co.za/offergawes

Lees ons Kruin-o-gram: https://silvertonkruins.co.za/kruinogram

Besoek ons nuwe webtuiste: https://silvertonkruins.co.za

Sosiale Media:

Facebook: @Silvertonkruin

Instagram: @Kruinjeug_ng