Show notes
Baie welkom by ons erediens. Mag die genade van die Here by jou wees tydens die erediens.
Ons offergawes gaan vanoggend aan die Voedingskemas van die gemeente. Bydrae kan gemaak word deur middel van EFT oorbetaling of met die Zapper-toep. Al hierdie inligting is op ons webtuiste beskikbaar.
https://silvertonkruins.co.za/offergawes
Lees ons Kruin-o-gram: https://silvertonkruins.co.za/kruinogram
Besoek ons nuwe webtuiste: https://silvertonkruins.co.za
Sosiale Media:
Facebook: @Silvertonkruin
Instagram: @Kruinjeug_ng


