Eensgesind Klanklêers
Eensgesind Klanklêers
Eensgesind Klanklêers
Andries Hendrik Potgieter
28 minutes Posted Dec 13, 2019 at 3:00 am.
0:00
28:37
Download MP3
Show notes

HOEKFIGURE


Eensgesind se reeks genaamd Hoekfigure fokus op die lewensverhale van die Voortrekkerleiers wat deur die vier hoekfigure by die Voortrekkermonument uitgebeeld word. Hierdie episode fokus op die lewe van Andries Hendrik Potgieter (1792-1852).


Potgieter word beskou as die held van die Slag van Vegkop (16 Oktober 1836), die bevelvoerder van die sogenaamde Vlugkommando en was ook 'n vername dorpstigter. Die stigting van Potchefstroom, Andries-Ohrigstad, Lydenburg en Zoutpansbergdorp word aan Potgieter toegedig. Is dit waarom hy op een van die hoeke van die Monument uitgebeeld word?



Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.