Eensgesind Klanklêers
Eensgesind Klanklêers
Eensgesind Klanklêers
Hoekfigure: Inleiding en die Onbekende Voortrekker
25 minutes Posted Dec 6, 2019 at 3:00 am.
0:00
25:47
Download MP3
Show notes

HOEKFIGURE


Die Voortrekkermonument (VTM) vier hierdie maand die 70ste herdenking van die monument se inwyding in 1949. Die VTM is sekerlik een van die interessantste monumente ter wêreld, met ʼn kenmerkende fasade en die langste fries in die wêreld. ʼn Besoek aan die VTM is altyd die moeite werd.



Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.