Eensgesind Klanklêers
Eensgesind Klanklêers
Eensgesind Klanklêers
Grondbesit in die Boererepublieke
47 minutes Posted Sep 27, 2019 at 7:01 am.
0:00
47:22
Download MP3
Show notes

GROND


Met die stigting van die nuwe Boererepublieke moes spesifieke beleide, reëls en regulasies gevolg word vir die bekom en bestuur van eiendom.


Een beleidsbepaling het dit vir voormalige Voortrekkerfamilies selfs moontlik gemaak om meer eiendom te bekom as families wat nie aan die Groot Trek deelgeneem het nie.


Die resultaat daarvan was 'n klasseverskil wat 'n groot invloed op Transvaal en die Oranje-Vrystaat se binnelandse politiek gehad het. Of was dit werklik die geval?




Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.