Eensgesind Klanklêers
Eensgesind Klanklêers
Eensgesind Klanklêers
Grond: tot in die binneland!
40 minutes Posted Sep 20, 2019 at 3:00 am.
0:00
40:48
Download MP3
Show notes

GROND


Hierdie episode van Grond handel oor die geskiedenis van grondbesit deur gemeenskappe wat hulle na 1820 noord van die Oranje- (Gariep) rivier gevestig het.


Gedurende hierdie tydperk het die Groot Trek plaasgevind en sodoende het die reëls en regulasies verander ten opsigte van grondverkryging en die gebruik en besit daarvan. Dit was nie net die Voortrekkers wat veranderinge in die binneland meegebring het nie. Die Britse Ryk en ander vorste in die binneland het ook daartoe bygedra.



Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.