Dinge met Dela
Dinge met Dela
Delané Potgieter
Delané gesels oor alles wat tieners deesdae mee gekonfronteer word. Van selfbeeld, na vriende, en selfs verhoudings en "heart-breaks"! Nou en dan gesels een van haar vriendinne of vriende ook saam!Volg haar op sosiale media om op datum te bly!Instaggram: @delanae1TikTok: @delanae1YouTube: DelaNae
Wie is Dela?
Baie welkom by die amptelike eerste episode van Dinge met Dela! In hierdie episode vertel ek biejtjie meer oor myself, waar ek in die lewe is, en hoekom ek Dinge met Dela begin het. Ek gesels ook ook selfvertroue en selfbeeld.
Sep 3, 2024
7 min