
Want dis n goeie idee om n recording te doen terwyl jy babysit...
Jul 30, 2020
39 min

My Nia is uiteindelik op die podcast om julle van ewert af te red. En harry as jy die lees bel my.
Jul 22, 2020
42 min

Hierdie episode bestaan 70% uit geluide wat n beer sal maak ( dankie ewert) so geniet...
Jul 16, 2020
32 min

Ek gesels met ewert oor sy ADHD en instagram thots.
Jun 18, 2020
50 min

In die episode, help ek vir juvan om sy obsessie met console's te oorkom.
May 16, 2020
44 min
