
Ilze deel haar inspirerende verhaal van kindertrauma en emosioneel gesond word as volwassene.
Die inhoud mag ontstellend wees vir sensitiewe luisteraars.
Dec 7, 2021
8 min

'n Ongelooflike verhaal gevul met inspirasie en moed, vertel deur iemand wat verkies om anoniem te bly.
Sy beweeg uit haar gemaksone om dit met ons op Die Rooibank te deel
Nov 23, 2021
13 min

Anoniem en Bessie gesels oor hul doelbewuste reis met dankbaarheid.
Sep 7, 2021
14 min

Thamar en Roodt ruil wenke uit oor hoe om in beheer te bly van hierdie situasie.
Roodt is die eienaar van 'n werwingsagentskap
Aug 24, 2021
14 min

Thamar gesels met Renette van Kruishuis oor die verskil wat sy ander se lewens maak
Aug 10, 2021
9 min

Thamar en Elmarie gesels oor HOE om ontslae te raak van die pandemievoosheid gevoel
Jul 27, 2021
6 min

Om te vergewe - Monique Strydom deel uit haar boek Vrygekoop en persoonlike ervaring hieroor.
Jul 13, 2021
12 min

Monique Strydom deel haar ervaring tydens haar ontvoering, en gee praktiese raad om heel anderkant uit die onbekende te kom.
Jun 29, 2021
18 min

Thinus deel sy ervaring hieroor met ons
Jun 15, 2021
10 min

Vandeesweek gesels ons met Tarmi oor haar ervaring as slagoffer van boelie haar hele skoolloopbaan deur.
Jun 1, 2021
9 min
Load more
