Die ekonomie minuut
Die ekonomie minuut
Waldo Krugell
Arm beteken nie goedkoop nie
2 minutes Posted May 22, 2024 at 3:00 am.
0:00
2:04
Download MP3
Show notes

Hoekom is die vervaardigingsektor In Afrika lande so

klein? Dit dra so 10% van die Bruto Binnelandse Produk by. In Suid-Afrika is dit rondom 12%. Baie vinnig ekonomiese groei en ontwikkeling soos wat Sjina beleef het is onmoontlik sonder vervaardiging.

Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.