
Invloed is een van die belangrikste komponente in entrepreneurskap en eintlik die geheim! In hierdie epsiode gesel Martin & Jaco met Evert Kleynhans, van Rooistoel TV, oor hoekom hy glo invloed belangrik is en hoe om dit reg te doen!
Dit is 'n lang een, maar 'n goeie een! Luister dit gerus!
Feb 15, 2019
1 hr 11 min

Hoe om 'n besigheid te begin met NIKS. Martin en Jaco gesels in hierdie episode met Adriaan Bosch van Slim geld oor allerhande mites rondom geld en entrepreneurskap. Kom gesels saam en vind uit wat die geheim is.
Feb 12, 2019
1 hr

In episode 2 gesels Martin & Jaco met die talentvolle fotograaf, Rhona Klopper oor hoe om balans te vind met jou vaste werk en jou nuwe besigheid. Hoe doen jy dit alles. Kom gesels saam!
Feb 4, 2019
42 min
