BLY IN CHRISTUS Podcast

BLY IN CHRISTUS

Jaques Booysen
Daaglikse bybelse inspirasie en motivering. Baie prakties en hedendaags.
Angs, stres en volmaakte vrede.
Vergeet van stres en luister na die woord. God sal jou bedien en jou verlos van jou stres.
Sep 8, 2020
8 min
Wees nie bevrees
As jy vandag bevrees voel is hierdie episode vir jou
Sep 8, 2020
6 min
Vredendal_Ignoreer jy die skat?
Hierdie episode is regstreeks uitgesaai uit Vredendal aan die weskus.
Sep 4, 2020
6 min
Gebed vir persoonlike genesing
As jy persoonlike genesing nodig het. Is hierdie gebed vir jou.
Sep 3, 2020
5 min
Tot hier toe en nie meer verder nie_inspireerd deur Leon Simmery.
Hierdie episode laat jou stilstaan en besef dat jy hoef om niks te vrees nie en dat jy vir sie storms van die lewe moet se tot hiertoe en nie meer verder. Hierdie episode is geinspireer deur Leon Simmery.
Sep 2, 2020
8 min
Jy is n aankoop van God.
Dis jou nuwe seisoen. Kom eien dit! God het jou losgekoop en Hy sal jou deur allerlei beproewings sit sodat jy anderkant uitkom suiwer soos GOUD.
Sep 1, 2020
14 min
BLY IN CHRISTUS (Trailer)
Aug 31, 2020
36 sec
Om God se stem te hoor_Jaques Booysen
Sukkel jy soms om die stem van die Here te hoor? Weet jy nie hoe om jouself in te stel om die heilige gees van God te ervaar nie? Hierdie episode kyk na maniere hoe om God se stem te kan hoor. Luister en deel.
Aug 31, 2020
7 min
n Ewige tuiste by God
Wil jy n ewige tuiste by God he? hierdie episode is gefokus op ons jeug en kinders asook om ons ouers te bemoedig om sterk te wees vir hul kinders in vandag se wereld.
Aug 30, 2020
12 min
God se hoe roeping_deel2
Deel 2 van die episode.
Aug 30, 2020
6 min
Load more