AudreyStories
AudreyStories
Audrey Nolte Painter
Kanada Immigrasie 36. Testament: Kanadese een. Lewensversekering. Video-kameras wat jou dophou..
10 minutes Posted Jan 26, 2020 at 11:00 pm.
0:00
10:20
Download MP3
Show notes

Maak dadelik 'n wettige testament by 'n prokureur in Kanada, sodat die staat nie besluit wat van jou Kanadese kinders moet word nie. Koop hier lewensversekering. Dadelik. Daar is ORAL video kameras wat jou afneem. Mooi loop in die openbaar. Geen kind onder 12 mag ooit alleen wees nie. Moenie jou kinders in die kar los nie. Kanada het my gesigsprofiel, 'n skandering van my oë, ken my stem-profiel ens ens. Daar is paar goed wat my moet weet oor 1e wêreld lande. "Big Brother is watching you."

Support the show