AudreyStories
AudreyStories
Audrey Nolte Painter
Kanada Immigrasie 24. LAERSKOOL Deel 2. Liberale Land: Hoe lyk 'n gewone dag in 'n laerskool?
9 minutes Posted Nov 13, 2019 at 5:00 am.
0:00
9:27
Download MP3
Show notes

LAERSKOOL (Deel 2). Wat is anders hier? Waaraan moe ouers aandag gee. Doen meer gewone wiskunde met jou kind. Onderrig in Laerskole in Kanada is goed, maar heel heel anders. Waaraan moet jy dink? Gevare?

Support the show