AudreyStories
AudreyStories
Audrey Nolte Painter
Kanada Immigrasie 23. LAERSKOOL (Deel 1) Opset en algemene inligting.
10 minutes Posted Nov 12, 2019 at 11:00 pm.
0:00
10:40
Download MP3
Show notes

Laerskole (1). Algemene wenke. Wat is jou rol? Daar is bv. 'n Gr 2/3 "split" waar graad 2's en 3's 'n juffrou deel. Dit was vir my sleg, maar dis 'n gewoonte in Kanada. Daar is baie laerskole, elkeen met MIN kinders in. Die wet sê daar moet 'n laerskool naby genoeg wees dat kinders kan stap.

Support the show