AudreyStories
AudreyStories
Audrey Nolte Painter
Kanada Immigrasie 16. PRIVAATHEID. Wette in Kanada. (Privaatheidswette is 'n pyn hier.)
9 minutes Posted Nov 7, 2019 at 9:00 pm.
0:00
9:13
Download MP3
Show notes

Privaatheidswette is 'n pyn hier -- maar 'n harde werkliheid. In Kanada is elke mens 'n individu. Getroud? Maak nie saak nie. As die selfoon-rekening op jou man se naam is, mag jy niks vrae vra nie. Wat om van die begin af te doen om dit makliker te maak. Daar is maniere. Maar die wette in Kanada is "written in stone". Vas.

Support the show