Show notes
DIE POLISIE se rol in Kanada. Wanneer bel jy 911? Werk dit goed? Kanada is so ordelik omdat die polisie so effektief is. Wie doen wat? Iemand het jou gekroek met immigrasie terwyl jy nog in SA is. Wat nou?
Support the showDIE POLISIE se rol in Kanada. Wanneer bel jy 911? Werk dit goed? Kanada is so ordelik omdat die polisie so effektief is. Wie doen wat? Iemand het jou gekroek met immigrasie terwyl jy nog in SA is. Wat nou?
Support the show