AudreyStories
AudreyStories
Audrey Nolte Painter
Kanada Immigrasie 6. Aardse goed op 'n skip? Wat vat ek? Wat los ek? En die hond?
9 minutes Posted Oct 19, 2019 at 9:00 pm.
0:00
9:23
Download MP3
Show notes

Wat pak jy in? Hoe besluit jy wat moet saamtrek en wat verkoop moet word? Jy staan en staar na jou aardese goetertjies. Jy pil 'n traan. Jy moet van die los en van dit saamvat. Jy wil ALLES vat. Almal vra oor 'n krat op 'n skip. Ek sê: "Ja, beslis. Al is dit net 'n kleintjie." So -- die groot vraag. Wat moet saamkom? Die krag in Kanada is 220 V -- moet al jou elektriese goed dan bly? Nee, daar is goeie nuus daaroor. Wat anders is baie belangrik? En my hond?

Support the show