AGTERBLAD
AGTERBLAD
Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl Eksteen
AGTERBLAD EXTRA EXTRA! - SA v ENG: Springbokke slaggereed vir Saterdag
59 minutes Posted Nov 18, 2021 at 8:56 pm.
0:00
59:05
Download MP3
Show notes

Na ‘n onstuimige week vir SA Rugby waar Rassie Erasmus sy uitspraak ontvang het oor dáái kontroversieële video, gesels die manne met 'n spesiale gas: een van die jongste skeidsregters om Divisie Een te haal in die WP Skeidsregters-unie. Hy kom gee 'n voorskou saam met die manne vir Saterdag se kragmeting met die Engelse Rose op Twickenham. Luister saam en maak gereed vir die Bokke se laaste aanslag vir die jaar!