AGTERBLAD
AGTERBLAD
Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl Eksteen
Episode 7 - Proteas Ploeter, Bok-groep bespreking en Namibië na aan wenresep?
1 hour 6 minutes Posted Oct 25, 2021 at 9:28 am.
-6:45).In die Losskrum word Boucher & Kie betwyfel (6:50-17:40) en die Bok-groep (en -breiers) bespreek (17:45-38:17). Na aanleiding van Namibië se “underdog”-uitnemendheid en die VSA se minder as fantastiese vertoning teen die All Blacks, word daar gefilosofeer oor watter faktore sportsukses bewerkstellig (38:20-55:40).Op die Telbord kom die Namibiese krieketspan se plek in sportgeskiedenis onder die loep en word Morras se status as Boklegende bespreek (55:45-1:01:30).‘n Paar name (meeste van hulle met die van Erasmus) word ook in die Hoek van Helde verewig (1:01:40-1:04:35).
0:00
1:06:43
Download MP3
Show notes
Na die Proteas se power prestasie in die openingswedstryd van die Super 12-rondte by die T20-Wêreldbeker, lig die manne hul gemoed met ‘n trippeldoor Erasmus – van die Rassie, Frikkie en Gerrie variëteit.In Van die Blad Af word die nuuswaardigste Wêreldbeker-welslae gedeel en die Bok-groep word bekendgemaak. Die nuutste oor Rassie se regsrumoer word ook meegedeel (3:40-6:45).In die Losskrum word Boucher & Kie betwyfel (6:50-17:40) en die Bok-groep (en -breiers) bespreek (17:45-38:17). Na aanleiding van Namibië se “underdog”-uitnemendheid en die VSA se minder as fantastiese vertoning teen die All Blacks, word daar gefilosofeer oor watter faktore sportsukses bewerkstellig (38:20-55:40).Op die Telbord kom die Namibiese krieketspan se plek in sportgeskiedenis onder die loep en word Morras se status as Boklegende bespreek (55:45-1:01:30).‘n Paar name (meeste van hulle met die van Erasmus) word ook in die Hoek van Helde verewig (1:01:40-1:04:35).