AGTERBLAD
AGTERBLAD
Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl Eksteen
EPISODE 6 -Skitterende Stormers, Fantastiese Faf, Nuweland Nostalgie
58 minutes Posted Oct 17, 2021 at 7:46 pm.
-5:56).In die Losgemaal, bespreek ons KSA se Faf-flouter en die stremming wat swak bestuur op sportontwikkelling sit (6:00-18:10). Ter viering van die nuus dat toeskouers weer binne stadions toegelaat word, roep ons ook ons gunsteling stadion-herinneringe op (18:15-43:50).Op die Telbord word ‘n ondersoek na Ole en United geloods en die gunstelinge vir die Wêreldbeker gedebateer (44:00-47:50). In die Hoek van Helde figureer die florerende Faf en die Gelante heer van WP Rugby (47:55-52:55).Laastens, word daar geskerts oor die komende sportweek, met sekere ambisieuse Arsenal-ondersteuners wat selfs glo hulle span kan die magtige Crystal Palace klop (53:00-58:19).
0:00
58:18
Download MP3
Show notes
Na ‘n stiller, dog nie minder dramatiese, week van sport, is die Agterblad-span terug! Die jonkste sportnuus – van die seëvierende Stormers tot die super Super Kings – word in Van die Blad Af gedeel. Ons gee ook ‘n vooruitskouing van die T20-Wêreldbeker wat die week afskop (2:00-5:56).In die Losgemaal, bespreek ons KSA se Faf-flouter en die stremming wat swak bestuur op sportontwikkelling sit (6:00-18:10). Ter viering van die nuus dat toeskouers weer binne stadions toegelaat word, roep ons ook ons gunsteling stadion-herinneringe op (18:15-43:50).Op die Telbord word ‘n ondersoek na Ole en United geloods en die gunstelinge vir die Wêreldbeker gedebateer (44:00-47:50). In die Hoek van Helde figureer die florerende Faf en die Gelante heer van WP Rugby (47:55-52:55).Laastens, word daar geskerts oor die komende sportweek, met sekere ambisieuse Arsenal-ondersteuners wat selfs glo hulle span kan die magtige Crystal Palace klop (53:00-58:19).