
In hierdie debat praat 'n span van die Universiteit van Pretoria en die Noordwes Universiteit teen twee spanne van die Universiteit van Pretoria oor die mosie "Belangrike regeringsbesluite behoort deur referendum geneem te word."Hierdie opname is geneem tydens AGENDA se #DebatInPotch kompetisie finaal, gehou in September 2018.
Nov 12, 2018
1 hr 4 min

Tydens hierdie debat bespreek die paneel of #FeiteWen of nie.
Oct 25, 2018
1 hr 3 min

In die eerste van AGENDA se Seepkisdebatte oorweeg die sprekers of 'n marxistiese demokrasie beter is as 'n kapitalistiese diktatorskap?
Sep 20, 2018
52 min
