
In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" word die reaksie op pres. Ramaphosa se jongste Covid-19-televisieverklaring bespreek, Sakeliga gee sy mening oor verpligte inentings en deel ʼn paar inleidende gedagtes oor staatsbestandheid.
Dec 6, 2021
4 min

In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" gesels Gerhard van Onselen van Sakeliga oor die wysigingswetsontwerp op diensbillikheid, Suid-Afrika se hoë belastinglas en kritiek op die staat se lokaliseringsplanne.
Nov 25, 2021
4 min

In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" lewer Sakeliga kommentaar op die mini-begroting. Daar word ook gekyk na nuwe insigte oor die arbeidsmark ná die pandemie en verliese by staatsbeheerde ondernemings. Kom luister hier in 3 minute.
Nov 17, 2021
3 min

Gerhard van Onselen van Sakeliga fokus op die mediumtermynbegroting wat binnekort voorgelê word. Hy praat ook oor Transnet se kredietafgradering, beurtkrag en misdaad.
Nov 10, 2021
4 min

In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die jongste nuus uit die energiesektor en kommer oor stygende kospryse, asook die voorgestelde wysigings aan die pensioenwet wat gepubliseer is.
Nov 5, 2021
3 min

In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" word die wêreldwye ontwrigting van die voorsieningsketting bespreek, asook beurtkrag en ʼn hofuitspraak wat elektrisiteitsekerheid op plaaslike vlak sal help verseker. Kom luister in 3 minute.
Oct 27, 2021
3 min

In die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" gesels Gerhard van Onselen van Sakeliga oor munisipale verval, ʼn nuwe skema vir plaaslik vervaardigde produkte en kenners wat bekommerd oor inflasie is.
Oct 20, 2021
3 min

In die jongste uitgawe van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) se skerp verhoging in sy gebruikstariewe. Van Onselen kyk ook na die hoër repokoerse wat in die vooruitsig is en Johannesburg se City Power wat ʼn private kragaankoopooreenkoms aangegaan het.
Oct 14, 2021
3 min

Gerhard van Onselen van Sakeliga gesels oor die wysigings aan die Wet op Maatskappye en ʼn verslag van Transunion oor die jongste skuldneigings. Hy fokus eerste op formele indiensneming wat swak bly. Kom luister in drie minute:
Oct 7, 2021
3 min

Gerhard van Onselen van Sakeliga kyk na Jan Taks wat kleiner ondernemings se sake met die regering fyner wil bekyk. Hy gesels oor die beginsel van “gebruikers betaal” en Mauritius se aanloklike aanbod vir verblyfpermitte. Kom luister in 3 minute:
Oct 1, 2021
3 min
Load more
