Unexplained South Africa
Unexplained South Africa
Jaco Theunissen
Dragons, Dinosaurs en Dodo’s
42 minutes Posted Sep 16, 2022 at 7:08 pm.
0:00
42:52
Download MP3
Show notes

In die episode bespreek ons bietjie Dragons, Dinosaurs en Dodo's. Wat is hulle, waar kom hulle vandaan. Wat het dit met Suid-Afrika te doen? Sulke dinge.

Dit is ons eerste episode van seisoen 2 asook 2022 en is n baie ligte episode. Ons werk op na groter dinge so die was om ons weer aan die gang te kry.