TGIF
TGIF
Today God Is First
Gerhard Brand
42 minutes Posted May 15, 2020 at 5:38 am.
“Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, vasberade\. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan”
0:00
42:30
Download MP3
Show notes
Vandag kom kom  Gerhard Brand met ons gesels.
Hy het n amazing storie .....
Josua
Ek het geglo dit was n boodskap vanaf God om te sê dat ons n kind gaan hê
Maar die vraag was heeltyd daar
Het ek reg gehoor.....