TGIF
TGIF
Today God Is First
Gustav Kros
50 minutes Posted Apr 24, 2020 at 6:13 am.
0:00
50:00
Download MP3
Show notes

Gustav Kros 

Deel van https://www.incontextinternational.org/

Hoe is God besig om Sy Koninkryk te bou binne die nuusgebeure wat ons elke dag op die TV sien. 

Sien ons God se hand of is ons blind daarvoor? As ons blind is daarvoor gaan ons die geleenthede mis wat Hy reg voor ons oë skep. 

Kom ons kyk met nuwe oë na die wêreld en neem ons plek in binne God se groot plan. 


https://www.incontextinternational.org/