TGIF
TGIF
Today God Is First
Wietse Van der Westhuizen
59 minutes Posted Mar 13, 2020 at 6:35 am.
0:00
59:45
Download MP3
Show notes

Die "Hardloop Legende", Wiets Van Der Westhuizen

Wiets het my nog altyd beindruk met die manier hoe hy mense na hom toe aantrek en Jesus se liefde met hulle deel. 

Hy het het die 29ste Februarie die 1ste baie suksesvolle Hemel en Aarde Marathon aangebied. Hy kom met ons deel hoe die Here hom hiermee gehelp het en hoe die Here hom help om sy drome uit te leef. . Trek julle tekkies aan