TGIF
TGIF
Today God Is First
Wilhelm La Cock Deel 2 Dissipelskap
1 hour Posted Dec 10, 2018 at 8:10 am.
0:00
1:00:00
Download MP3
Show notes
Ons gaan 'n bietjie terugvoer gee van die vorige sessie en dan verder praat oor geloof en dissipel wees. Ter voorbereiding lees Hebreers 11 en Gen 12 - 25. Dink aan Abraham as voorbeeld van ware geloof.
Die uitdaging, die paasie, intensionalitiet, geloof en waardes van dissipelskap.