TGIF
TGIF
Today God Is First
Mary Geel
42 minutes Posted Dec 10, 2018 at 7:30 am.
0:00
42:39
Download MP3
Show notes
Sy het van die huis af wegehaldloop op die ouderdom van 12 jaar.
Sy word gestuur na 'n verbeterinskool vir stouter kinders en in die kosskool totdat sy 19 jaar oud is.
Sy het gerebelleer, het toe 'n meisie van die nag geword en met goud gesmokkel.
Sy het tot redding gekom in Adopt a Mission en het deel geword van die personeel vir die laaste 12 jaar.