Show notes
“Know before Whom you stand”Wat ons in hierdie reeks gesien het, is dat wysheid ‘n bepaalde intensie of bedoeling het: dis lewegewend. Ek dink dis ‘n billike samevatting vir die uitkoms van Bybelse geloof ook. Dis bedoel om nuwe lewe te bring. – AndréVandag saam met SG Kyk hier na die preekopname: Kyk saam live:

