Stellenbosch Gemeente
Stellenbosch Gemeente
SG Web
Preek, Sondag 4 Februarie | Pieter Roeloffse
49 minutes Posted Feb 3, 2024 at 6:04 pm.
0:00
49:29
Download MP3
Show notes

Vandag saam met SG

Reeks: Wesenlike woorde…ek

Wysheid het ‘n tafel gedek met geurige kos en keurige wyn. Sy nooi almal in jou lewe, saam met jou, na die tafel om aan te sit vir ‘n lewensfees. Ek wonder, wat is die disse en die wyn wat sy sou kies? Kom soek môre saam met ons wat het wysheid vir al ons verhoudings te sê.

-Pieter Roeloffse

 

 

Kyk hier na die preekopname:

 

 

Of kyk die live opname hier: