Show notes
“Daar is hierdie onvermydelike konneksie tussen Oujaar en Nuwejaar…wat al so deelgeraak het van ons ritme dat ons die waarde daarvan dalk miskyk. Oujaar bring die onafwendbaarheid van terugkyk – onthou, refleksie, nostalgie. Nuwejaar bring die onafwendbaarheid van vorentoe kyk – droom, idealiseer, verbeel.”Daar is vandag slegs ‘n aanlyndiensDienste hervat volgende Sondag, 14 Januarie, soos gewoonlik om Kinderbediening begin Sondag, 21 Januarie.Kyk hier na die preekopname:

