Springbok Rugby Potgooi
Springbok Rugby Potgooi
Springbok Rugby Potgooi
Die Bokke Verloor 12-13 in die 2de Toets teen Wallis in Bloemfontein - Episode 7
39 minutes Posted Jul 14, 2022 at 5:36 am.
0:00
39:19
Download MP3
Show notes

Gareth Anscombe het aan ons gedoen wat Damien Willemse aan Wallis gedoen het in die 1ste toets. Die Bokke loop die hele wedstryd voor tot in die 78ste minuut toe Gareth Anscombe 'n Willemse op homself trek en 'n doel skop van reg teen die kantlyn oorsit. Die "eksperiment" het amper gewerk maar toe nie heeltemal nie. Wallis wen vir die eerste keer in hul geskiedenis in Suid-Afrika. Die reeks staan 1-1, ons gaan nou Kaapstad toe om die "finaal" te speel.