Spektrum Inspiration
Spektrum Inspiration
Radio Pulpit
Die resultaat van gehoorsaamheid
5 minutes Posted Mar 10, 2021 at 8:07 am.
oor die resultaat van gehoorsaamheid.
"Toe skreeu die volk, en hulle het op die horings geblaas; en toe die volk die geluid van die horing hoor, het die volk 'n groot krygsgeskreeu aangehef; en die muur het op sy plek ingeval, en die volk het in die stad geklim, elkeen reg voor hom uit, en hulle het die stad ingeneem."
0:00
5:23
Download MP3
Show notes
Johandré Potgieter praat vandag uit Joshua
Joshua