Show notes
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: "Lewenslank" uit PSALMS LEER ONS ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom. Hoe lank nog, Here, voordat U ons te hulp kom? Ontferm U tog oor ons. Skenk ons elke dag u liefde in oorvloed, dat ons ons LEWE LANK mag juig en bly wees.PSALMS



